Mieke rock uit
Geskei op 25, en dít met net ’n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak?
Gaan sy vir ewig die blonde Pretoria-poppie met die geblomde bloesies bly, of skuil daar dalk ‘n rock chick iewers diep in haar binneste?
EAN: 9780624054573
Koop nou