Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jana du Plessis

@ Sunday Times Books LIVE

About Jana du Plessis

Jana du Plessis is gebore in Bellville in 1980. Nadat sy ’n BA-graad in Uitgewerswese aan die UP en ’n nagraadse diploma in kopieskryf aan Vega Johannesburg verwerf het, het sy gewerk as kopieskrywer by Jacaranda 94.2, reisskrywer vir in-vlug-tydskrifte en lektrise by Vega en die UJ.

Tans werk sy as digitale inhoudsbestuurder en snags skaaf sy aan haar skryfwerk. Sy vat ’n gap as sy hom sien, of dit nou is om te reis – Londen, Bali, Zanzibar en Rome is van haar gunstelinge – of om interessante mense te ontmoet.

 

Please register or log in to comment