Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jana du Plessis

@ Sunday Times Books LIVE

Archive for the ‘Fiction’ Category

Potgooie: Gesprekke oor Vat ’n gap en Trappe van vergelyking op RSG

Vat 'n gapEk het onlangs op die radiostasie RSG oor my jongste skryfprojekte gesels. Luister na die potgooie hieronder as jy die gesprekke misgeloop het en dalk meer wil weet oor dít waarmee ek my deesdae besig hou.

In die eerste potgooi gesels ek op die program Leeskring oor my boek, Vat ‘n gap, en in die tweede een stel ek op die program RSG Kuns die toneelstuk wat ek saam met Martin Venter geskryf het, getiteld Trappe van vergelyking, bekend. Ek kom so 13min ná die begin van dié program aan die beurt:

  • Laai dit nie? Luister hier en hier op RSG

Boekbesonderhede


» read article